toeter (met ’n kleinletter “t”), in samewerking met kykNET is ’n opwindende nuwe toevoeging tot die Afrikaanse taal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“toeter beloof om ook ’n betekenisvolle bydrae te lewer tot die dinamika van die taal, wat Afrikaans sal laat blom en groei soos nooit tevore nie. kykNET, die Afrikaanse betaaltelevisiekanaal het hierdie potensiaal uit die staanspoor raakgesien en aanboord gekom as toeter se mediavenoot.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“toeter en kykNET is voëls van eenderse vere,” verduidelik Jeanne de Wet, bemarkingshoof van KykNET. “Ons hoop om in die toekoms ons spesiale verhouding met toeter uit te brei en saam op die sosiale media snelweg te reis.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.