kategorieë: DekorDoen dit self

Kom sit!

Vandag se meng-en-pas eetkamermeubels is vars en innoverend. Dit is interessanter maar ook meer uitdagend om bymekaar te sit. So, voor jy in eetkamerstoele belê, maak seker dat dit vir jou tafel, jou eetkamer en jou gaste gaan werk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ontwerp

• Alhoewel dit die tendens is om tradisionele stoele met ’n kontemporêre tafel te meng, of andersom, soek liefs vir stoele wat ’n gemene ontwerp-element het. Neem die pote van jou tafel in ag en maak seker dit reflekteer die keuse van jou stoele.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• As die tafel vierkantig of reghoekig is, kies stoele wat met hul sitplekke hierby aanpas.

• Laat 30 cm toe vanaf die sitplek tot die tafelblad vir gemak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• ’n Gestoffeerde stoel is dikwels moeiliker om in of uit te skuif, so maak seker dat dit lig genoeg is.

Verskaffers

www.home.co.za

www.blockandchisel.co.za

www.cielolifestyle.co.za

www.loftliving.co.za

www.trade-secret.co.za

www.weylandts.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.