Kom kuier saam: Orchid & Fern by Design by Brooklyn-inkopiesentrum. Foto’s en inligting verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Kom ontdek nuutjies oor voëls, bye en alles botanies saam met Garden and Home by die Brooklyn-inkopiesentrum!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Hierdie ekslusiewe geleentheid bied ’n reeks opwindende en insiggewende botaniese praatjies deur kenners: Dié sessies sluit in hoe jy jou orgideë gereed kan kry vir die somer en hoe om vir jou varings, soos takbokvarings (staghorn ferns), te sorg.
Daar sal ook wonderlike idees en inspirasie vir jou orgideë wees, hoe om blomrangskikkings met varings te maak, asook die nuutste dekortrends.
En boonop is Lee Scott die gasheer vir die dag!
Datum: 31 Augustus 2019
Tyd: 11h00 – 13h00
Plek: Brooklyn-inkopiesentrum, Queenspark Court
Koste: R100 per persoon. Hierdie prys sluit in canapés, vonkelwyn en ’n lekker geskenkpakkie.
Klik hier om sommer nou jou kaartjies te koop: www.caxtonevents.co.za
Vir nog opwindende doen-dinge, loer hier
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.