Kom kuier saam by die #CheninParty2020! inligting en foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dekke met ’n lieflike uitsig oor die oseaan, ’n eie strandarea en ’n gelade atmosfeer wat oorloop van die tipiese sjarme en polsende ritme van Kaapstad, dis die Grand Africa Café and Beach, die perfekte kuierplek om gaste bekend te stel aan die verloklike heerlikheid van Suid-Afrikaanse Chenin Blanc!
Die partytjie is spesiaal ter ere van hierdie besondere erfenisdruif en vier die diversiteit van Suid-Afrikaanse Chenin Blanc.
Les jou dors met van die beste Chenin Blanc-wyne in Suid-Afrika terwyl jy smul aan soveel pizza vars uit die Grand se houtvuuroond op die lieflike privaatstrand as wat jy kan baasraak.
Kom kuier saam op 15 Januarie 2020 vanaf 16:00 tot 20:00 en geniet die beste wat die Kaap jou kan bied.
Kaartjies is beskikbaar by Quicket teen R350 elk en sluit die proe van 60 Chenin Blanc-wyne, hope pizza en ’n #DrinkChenin wynglas om huis toe te neem in.
Volg en deel in die opwinding met #DrinkChenin en #CheninParty2020.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.