Kom kuier saam by die Botanical Fair by Brooklyn-winkelsentrum. Inligting en foto verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Kom loer in by Brooklyn Mall in Pretoria se Roos-, Orgideë- en Botaniese skou! Dit word op 27 April 2019 om elfuur by Queenspark Court aangebied.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Tuinmaakliefhebbers kan ’n reeks praatjies bywoon. Kenners sal onder meer gesels oor die groei van orgideë, hoe om rose te preserveer, seisoenale plante en stedelike boerdery.
Van die sprekers is Ludwig Taschner van Ludwig’s Roses, Christian Griesel, eienaar van G&S Orchid en Radu Nel, plaasbestuurder by Goodyears Urban Farm @ Brooklyn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die sentrum is op die hoek van Veale en Fehresen strate in Nieuw Muckleneuk, Pretoria.
Die koste is R100 per persoon insluitend canapes, vonkelwyn en ’n geskenksakkie.
Bespreek by caxtonevents.co.za
Foto's: Instagram/Demi-Leigh Tebow Demi-Leigh Tebow (voorheen Nel-Peters) en haar man, Tim Tebow, het Dinsdag…
Elkeen het die reg om as ’n waardige en spesiale persoon met respek behandel te…
Hier is ons top “lyk goed in foto's"- wenke: Moenie jou kop na agter…
Ons almal weet hoe maklik dit is om ’n pakkie skyfies of sjokolade nader te…
Die gewilde tienerboekreeks Reënboogrant maak hierdie week sy TV-debuut. Dit belowe om ’n opwindende reis…
Ons het 6 heerlike resepte saamgestel wat jy met beesvleis kan maak. Die beste deel…
Hierdie webwerf gebruik koekies.