Kollig-grimering bevat deeltjies wat lig beklemtoon. Wanneer lig op jou gesig val, sal die deel wat kollig-grimering bevat glansend en gesond lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Begin om eers jou voorbereidingslagie (primer) en onderlaag aan te wend. Wend dan die kollig-beklemtoners aan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
#rrwenk: Meng dit mooi by jou onderlaag sodat geen “lig-lyne” sigbaar is nie.
Maybelline New York Storbing Stick
Maybelline New York Strobing Sticks (R169,95) wend maklik aan en jy hoef nie baie te gebruik om die glansende effek te kry op daardie plekke wat jy graag wil beklemtoon nie. Jy hoef net en keer die stafie te trek op die area wat jy wil beklemtoon, net ’n klein bietjie op ’n slag kan jou vêr bring.
3INA Chubby highlighter
3INA Chubby Highlighter (R199,95) smelt vining en gee die vel ’n natuurlike glans. Dit is ook ’n “sonder wreedheid produk”, wat beteken dit word nie op diere getoets nie.
L.A Girl Strobelite Strobing Powder
Die L.A Girl Strobelite Strobing powder (R149) is beskikbaar in vier verskillende skakerings, so jy sal maklik ’n sakering vind wat by jou pas.
CATRICE Liquid Luminizer Strobing Pen
CATRICE Liquid Luminezer Strobing Pen in Sleeping Beauty’s Rose (R79,95) is perfek om daardie klein areas, soos die slape van jou oë of bo jou lippe, te verlig.
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Hierdie webwerf gebruik koekies.