Koffie-en-sjokolade-martini
Serves: Genoeg vir 6-10
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 6 martiniglase
- 100 g donker sjokolade, gesmelt
- 250 ml yskoue vodka
- 75 ml koffielikeur
- gekapte ys
- 75 ml sterk espressokoffie
- suikerklontjies
Instructions
1 Druk die rande van elke glas in die sjokolade, laat die meeste sjokolade afdrup en laat staan regop om te set.
2 Meng 250 ml yskoue vodka met 425 ml droë martini, 75 ml koffielikeur en ’n hand vol gekapte ys.
3 Maak 75 ml sterk espressokoffie en laat die gaste sowat 10 ml elk daarvan oor ’n suikerklontjie wat op ’n lepeltjie bo-oor die glas rus giet. Maak die glase halfvol met die martinimengsel en teug!
Rooi Rose
Lees Meer
Beste, maklikste sjokoladekoek!
27/01/2025
Alles wat jy van dehidrasie moet weet
10/01/2025
Sjokoladefudge
05/12/2024