1 Meng die garnale, rissie, gemmer en knoffel en laat staan vir 20 min.Koeskoesslaai met vrugte en garnale
Ingredients
Instructions
2 Sit die koeskoes in ’n hittebestande mengbak en gooi net genoeg kookwater oor om die koeskoes te bedek. Bedek met kleefplastiek en laat staan vir 5 min.
3 Krap die koeskoes met ’n vurk en meng die botter deur. Voeg die lemmetjiesap, sprietuie, komyn, koljander, avokado, pynappel, papaja en ui by. Geur na smaak. Sit die garnale met die koeskoes en vars klapperkrulle voor.