Koel af met die lekkerste yslollies.
5 verskillende vrugtelollies
Hier deel ons resepte vir basiese vrugtelollies met variasies soos pomelo-en-aarbei-lollies, appel-komkommer-en-dille-lollies, tamatie-en-basiliekruidlollies en vrugte-en-jogurt-lollies.
Bloubessie-en-jogurt-yslollies
Blitsige framboos-en-jogurt-lollies
Ryspoedinglollies met geroosterde klapper
Koel af met die lekkerste yslollies – vir grootmense …
Grootmense kan ook ysies eet! Hierdie resepte vir yslollies bevat alkohol, so moenie dit met die kinders deel nie.
Waatlemoen-yslollies met Margarita-granita

Foto: Lee Schwagele
Vonkelwyn-en-bessie-yslollies
Rooiwarm ysies