Knoffel-en-kaas-pizza. Resep deur Vickie de Beer. Foto Michael le Grange
Voorverhit die oond tot 220 °C. Verhit ’n bakplaat in die oond. Ingredients
Instructions
1 Verdeel die deeg in 6 balle en rol elk op ’n meelbestrooide werkvlak uit in ’n ovaal van 25 cm.
2 Bak een pizza op ’n slag op die warm bakplaat en bak vir 5-7 min. tot bros. Haal uit en sprinkel die knoffelolie en kase oor.
3 Sit terug in die oond en bak tot goudbruin.
4 Strooi die pietersielie oor.