Knip jou wenkbroue op die regte manier. Ons wys jou hoe.
Die meeste van ons pluk gereeld ons eie wenkbroue, maar knip jy ooit joune? Soos ons ouer word, is daar dikwels ’n lekker lang welige wenkbrouhaar of twee. Moet dit nie pluk nie, want jy maak jou wenkbrou dunner. Knip dit eerder so:
1. Gebruik ’n wenkbrouborseltjie en kam jou wenkbroue boontoe. As jy nie ’n wenkbrouborseltjie het nie, gebruik ’n ou maskaraborseltjie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2. Hou ’n klein skertjie bokant jou wenkbroulyn en knip die haartjies wat bo jou natuurlike lyn uitsteek, korter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die Tweezerman Stainless Brow Shaping Scissor & Brush sal perfek werk.
ONTHOU: Jy kan hierdie gerus met jou man ook doen, eerder as om soggens sommer met jou vingers van daardie welige hare te probeer uittrek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Hierdie webwerf gebruik koekies.