Rooskleurige eiers
Kook 4 k water, 4 k beet ( in blokkies gesny) en 2 e witwynasyn vir ’n ½ uur saam. Week die eiers vir ’n ½ uur in die vloeistof.
Duifgrys eiers
Vervang die beet deur 4 k gesnyde rooikool. Skep die eiers met ’n gaatjieslepel uit die kleurstof, druk droog met handdoekpapier en laat droog word op ’n draadrakkie.
Karamelkleurige eiers
Vervang die beet deur 6 e gemaalde koffiepoeier.
Geel eiers
Vervang die beet deur 3 e borriepoeier.
Lees ook: Die 3 mooiste herfskranse en versierings wat jy vir Paasfees moet maak
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.