Alhoewel die kombuis-area hoofsaaklik klassiek is, het dit deeglike skeute van landelike elemente, kothuis-kwaliteite en weereens ’n Franse kinkel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Omdat die kombuis se raamwerk so eenvoudig is, is dit maklik om die styl met bykomstighede na willekeur te verander. Van elegant tot plattelands met die plasing van tipiese elemente.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die kombuis is ruim en geskik vir ’n groot gesin om saam in te kuier. Die sagte groen kleur van die kaste skep eenvormigheid en koppel die onderskeie dele van die kombuis. Al verskil die ontwerp van die kaste, vorm dit ’n perfekte eenheid. Die wenresep hier is: uitstekende vakmanskap en die slim benutting van spasie en kwaliteit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.