• Vra elke keer as julle by die dokter kom wat jou kind se bloeddruk is sodat julle betyds ingryp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Kry hom aan die beweeg sodat sy gewig so laag moontlik bly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Die beste strategie is gesonde maar lekker kos: Gee jou kind vars vrugte en groente. Los die vrugtesappe en gaskoeldranke en gee liewer ongegeurde vonkel- of gewone water, rooibostee en melk. Los die tjips, koekies en lekkers en gee hom liewer xylitol-kougom, neute, biltong, kaas of ’n vrug.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: 33 gesonde kosse sónder suiker vir jou en jou kinders
• Hou sy porsies klein. Sy magie is so groot soos sy vuis.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.