kategorieë: DrankiesKos

Kikker jou oggend op met hierdie bobaaswenke

Kikker jou oggend op met hierdie bobaaswenke. Foto’s en inligting verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Gee jou metabolisme ’n hupstoot

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Het jy geweet dat wanneer jy nie ontbyt eet nie jou liggaam kalorieë bêre eerder as om dit te verbrand? Deur jou dag met ’n heerlike ontbyt te begin gee jy dus jou metabolisme ’n hupstoot sonder om ’n drankie vol kaffeïen te drink.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Berei ontbyt die vorige aand voor

Indien tyd vir jou, soos vir ons, net te min is soggens, kan jy ontbyt reeds die vorige aand voorberei. Oornag-hawermout is nie net ’n tendens nie, dis ’n gesonde manier om jou dag te begin. Voeg jou gunsteling- Cappy® 100%-sapmengsel by jou hawermout saam met gesnyde vrugte, laat dit oornag staan en die volgende oggend het jy ’n gesonde kitsontbyt!

Of waarom nie dalk die Cappy® 100%-appelsapmengsel saam met ’n klein bietjie kaneel by met jou hawermout probeer nie? Omdat Cappy® 100% vrugtesap is, kan jy ook gerus wees dat jy een van jou vyf-per-dag kan eet sonder enige toegevoegde suiker.

Vat ’n slukkie!

Geen tyd om vrugte in die oggend te sny en te eet nie? Drink dan eenvoudig  jou gunsteling Cappy® 100%-sapmengsel en neem só essensiële voedingstowwe in. Boonop sal dit jou ’n blitsvinnige energie-inspuiting gee!

Strek ’n bietjie

As jy agterkom dat jy elke oggend seer en styf wakker word, kan ’n paar eenvoudige strekoefeninge jou help om die styfheid en selfs van die pyn te verlig. Jy sal in ’n japtrap reg wees vir ontbyt en die res van die dag.

Skryf dit neer

In plaas daarvan om ’n koppie koffie te drink, drink eerder ’n glas Cappy® 100%-sapmengsel terwyl jy in jou dankbaarheidsjoernaal skryf. Ons hou veral van die Cappy® Breakfast Blend-sapmengsel in die oggend.

Cappy® is ’n 100%-sapmengsel wat in verskeie heerlike geure by jou naaste winkel beskikbaar is. Kies tussen appel-, Breakfast Blend-, lemoen-en-mango-, lemoen- en druiwesap.

Cappy® 100%-sapmengsel is in verskillende groottes beskikbaar; vanaf die 330ml-blikkie tot 1,5 liter-bottels wat perfek vir die hele gesin is.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Die romerigste, lekkerste polenta

Polenta is grof gemaalde geelmieliemeel en word veral in Italiaanse kookkuns gebruik. Dis ook wonderlike…

3 hours Gelede

Gordelroos: Wat jy moet weet

Deur Mariette Snyman    As jy of iemand na aan jou gordelroos – ook bekend…

3 hours Gelede

Wiskunde & die wrede werklikheid

Baie kinders spartel met wiskunde, en wanneer daar druk op hulle geplaas word om te…

4 hours Gelede

Oscars-trend: Skitterende neutrale

Foto's: Getty Images     Die Oscar-toekennings is die grootste aand op die Hollywood-kalender, en…

1 day Gelede

Neem jou fiksheid na die volgende vlak: 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak

Hier is 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak om te oefen:    Oefen…

4 days Gelede

Viva Italia!-potjie

Genoeg vir 6     Bestanddele   60 ml (¼ k) olyf- of avokado-olie sout…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.