kategorieë: DekorLeefstyl

Kies muurpapier so

Deur Cornel Dunn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wat is jou styl?

  • As dit romanties is, probeer damask- en blommotiewe met fyn lyne en sagte pastelkleure.
  • As dit ontspanne is, kies organiese ontwerpe met blommotiewe.
  • Vir ’n kontemporêre voorkoms, oorweeg groot geometriese ontwerpe met hoë glans en metaal-aksente. Veral groot blommotiewe maak ’n groot terugkeer vanjaar.
  • As jy ’n tradisionele voorkoms verkies, kyk na damask en strepe.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Beplan

  • Klassieke strepe wat al vier mure bedek, skep ’n kontemporêre gevoel. Selfs groot en eenvoudige ontwerpe sal nie die vertrek oorweldig nie.
  • Bedek een muur. Kies ’n dramatiese, sterk patroon om ’n spesifieke area van die vertrek te beklemtoon, byvoorbeeld agter ’n bank of ’n bed.
  • Maak gebruik van ’n stoelreëling Aan die onderkant van die reëling kan jy ’n sterk ontwerp gebruik en bo die reëling die prominente kleur met verf of kontrasterende muurpapier afrond.

Plak

  • As jy vir die eerste keer plak, vermy klein patrone.
  • Muurpapier met tekstuur is ideaal om klein foute te verbloem. Die ontwerpe op hierdie plakpapier is eenvoudiger as op ander muurpapier.
  • Bepaal hoeveel papier jy benodig deur die vierkante meter te bepaal. Rolle is bedrieglik.
  • Koop altyd ’n ekstra rol om seker te maak die kleur is eenvormig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.