Kies die regte kaggel vir jou huis deur: Cornel Dunn en Elandrè Swart. Hooffoto: tomap49 / istock images
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
’n Oop herd mag dalk die mees romantiese weergawe van ’n kaggelvuur wees, behalwe dat jy meer as die helfte van die hitte verloor omdat dit direk in die skoorsteen opgaan. Dit beteken dat daar meer energie gebruik word wat hierdie opsie minder kostedoeltreffend en minder ekovriendelik as alternatiewe vuurmaakplekke maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die skoonmaak van oop herde is ook tydrowend hoewel hulle goedkoper is.
Hierdie soort kaggels word normaalweg geïnstalleer wanneer die huis gebou word en heelwat ou geboue bevat hierdie tipe vuurherde.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Ruk jou huis reg vir die winter
Foto: pixabay
Dié vuurmaakplekke gebruik hout sowel as steenkool en is baie doeltreffend – tagtig persent van die hitte wat gegenereer word, word direk in die vertrek versprei. Dit maak hulle ligter op brandstof en makliker om skoon te hou.
’n Geslote kaggel verhit die vertrek vinnig en is sag op die oog. Daar is ’n groot verskeidenheid ontwerpe om by elke koper se dekor te pas. Hulle is, helaas, peperduur.
Lees ook: Besluit só oor die 5 belangrikste beleggings vir jou huis
Dié kaggels het nie ’n skoorsteen nodig nie en kan enige plek in die vertrek geplaas word. Daarby verskaf hulle dieselfde vlamme as ’n regte vuur. Jy hoef dit ook nie skoon te maak nie.
Lees ook: Die 11 grootste dekorneigings vir 2019 waarvan jy moet weet
Lees ook: Agter die skerms by ons dekor-artikels
Gasextreme | gasextreme.co.za
Builders | builders.co.za
Takealot | takealot.com
Lava Fires | lavafires.co.za
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.