Kies DermaFix vir gevorderde velsorg. Inligting en foto’s verskaf deur DermaFix. {Promosie}
DermaFix Cosmeceutical Skin Care bied gevorderde produkte wat in teenveroudering, hiperpigmentasie, aknee, letsels en rekmerke spesialiseer.
Klinies beproefde bestanddele word gebruik vir velsorgoplossings en in kliniekbehandelings, en bied meetbare, wetenskaplike resultate vir die regstelling en beskerming van die vel.
DermaFix word gedryf deur ‘n visie om verbruikers en velsorgterapeute te voorsien van produkte wat ‘n werklike verskil maak en doeltreffende resultate lewer.
DermaFix is ’n bewese leier in gehalteprodukte wat resultate lewer. Die produkte vir gesig- en liggaamsversorging is die resultaat van meer as dertig jaar se voortgesette en uitgebreide navorsing en ontwikkeling.
DermaFix Cosmeceutical Skin Care fokus op die verskaffing van innoverende formules en doeltreffende oplossings vir beter velsorg teen bekostigbare pryse.
Jy kan DermaFix-produkte by uitgesoekte velsorgklinieke, dermatoloë en algemene praktisyns vind. Skakel gerus 0861 28 23 23 vir meer inligting, of besoek www.dermafix.co.za