1 Voer ’n broodpan van 25 cm × 9 cm x 7, 5 cm met kleefplastiek uit. Laat ’n oorhang van 5 cm toe. SponsKersham-terrien
Ingredients
Instructions
2 Meng die gelatienpoeier en water in ’n bak en laat vir 5 min.
3 Bring die aftreksel in ’n middelslag-kastrol oor matige hitte tot kookpunt. Haal af en skep die gelatien-mengsel by. Meng goed en laat effens afkoel.
4 Meng die ham, agurkies, kappertjiesaad en pietersielie en geur na smaak.
5 Skep die mengsel in die voorbereide pan en gooi die afgekoelde aftreksel oor. Laat oornag in die yskas stol.
6 Haal die kleefplastiek af en keer die broodpan versigtig op ’n dienbord om. Sit die terrien met soutbeskuitjies voor.