kategorieë: Leefstyl

Keramiek uit eie bodem

Lucinda Mudge

Kapenaars sal binnekort die voorreg hê om hierdie kunstenaar se werk tydens ’n uitstalling in Kalkbaai te ervaar. Lucinda is ’n jong kunstenaar wie se skerp sin vir humor en pragtige keramiek-werke nasionaal en internasionaal deur groot privaat en korporatiewe versamelaars opgeraap word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Haar uitstalling open op 3 September 2016 om 11vm by Agapanthus in Kalkbaai.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vir navrae oor die uitstalling, kontak Agapanthus by info@agapanthus.capetown

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Merwyn Gers

Merwyn Gers Ceramics spesialiseer in handgemaakte en unieke tafelgerei. Sy kliënte sluit van Suid-Afrika se bekendste sjefs, wildplase en gastehuise in.

Merwyn ontwerp vorms, ontwerpe, kleur en meng sy eie glasuur. Hy skep sy eie ontwerpe om op keramiek verewig te word. Sy werk is bekostigbaar en steeds eksklusief.

Vir verdere inligting, besoek www.merwyngers.com

Diana Ferreira Ceramics

Alhoewel Diana Ferreira aanvanklik glas en keramiek gekombineer het, het sy later begin om bakke en koppies te giet. Nadat sy haar eerste besending swart klei ontvang het, het sy haar stempel hierop afgedruk.

Sy het gou geleer hoe om haar eie gietvorms te ontwerp en te vervaardig. Haar styl is klassiek en uniek.

Vir nog inligting, besoek www.dianaferreiraceramics.com

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Bruintjie-kolwyntjies

Hierdie bruintjie-kolwyntjie-resep is baie maklik en regtig smullekker! Deur Vickie de Beer

4 hours Gelede

Twee karakters, een aktrise: Sandi Schultz se mees uitdagende rol tot nou toe

Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…

23 hours Gelede

Romerige hoenderlasagne

Deur Vickie de Beer. Foto deur CRPhotographic

1 day Gelede

Rob Hersov op ‘Laataand by Rian’: “Raak van sosialistiese- en rasgedrewe wetgewing ontslae”

Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…

1 day Gelede

Schané Fouché: Skoonheid wat straal

Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet           Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…

1 day Gelede

Lieflike Lika verjaar! “My ma is die perfekte rolmodel, sy voel vere van wat ander van haar dink”

Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty    …

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.