Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Foto: Drone Shots/istock images
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Om langs die pad gestrand te wees weens ’n onklaar voertuig is uiters ongerieflik. Boonop is dit ook ’n veiligheidsrisiko. En as die wegsleepdiens opdaag wil jy dit graag sien as die ridder op sy wit perd wat jou kom red eerder as die geslepe kulkunstenaar wat jou met oneerlike diens gaan inloop en met ’n onrealistiese hoë rekening gaan troef voor jy weer jou voertuig kan kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Maar hou moed, die Automobile Association (AA) sê daar is veel meer prinse as skurke onder die wegsleepvoorsieners.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Ons hoor te veel keer van motoriste wat in motorongelukke betrokke was waar ongemagtige insleepdiente hul voertuie sonder hul toestemming van die toneel verwyder het. Of gevalle waar voertuie ingesleep is en dan teen onrealistiese hoë daaglikse tariewe iewers gestoor is. Dis onnodig dat dit gebeur en motoriste moet seker maak dat hulle hul regte met betrekking tot insleping ken en daarop aandring.”
Die geheim is om die kaf van die koring te skei sodat jy ’n geakkrediteerde voorsiener gebruik wat by streng reëls en etiese kodes hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“’n Insleepdiens kan duur wees en as jy nie in ’n finansiële posisie is om ’n onvoorsiene lompsom vir soiets te betaal nie, moet jy vooraf na ander opsies soos versekering of lidmaatskap by instansies soos die AA kyk, wat dit in nood kan dek.”
Lees ook: Wat om te doen as jy in ’n motorongeluk beland?
Inligting voorsien deur die AA. Skakel hul by 011 799 1126 of 083 386 6954
Lees ook: Jou kar: Pasop vir seinblokkers
Sy is nie net die eerste dowe vrou om as Mej. Suid-Afrika gekroon te word…
Het jy geweet dat meer vroue jaarliks aan hartvatsiektes en beroertes sterf as mans? Gelukkig kan…
Resep: 'Dairy Gives You Go' Bestanddele 1 ½ koppie gladde medium-vet maaskaas – kamer…
Daar is baie maniere en wenke om vetplante te laat gedy. Hier is nege wenke…
As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want…
Resep: 'Dairy Gives You Go' Bestanddele 2 koppies koekmeel ¾ koppie Amasi ¼…
Hierdie webwerf gebruik koekies.