Ken jou speserye. Deur Vickie de Beer
Die geure en smake hoef nie oorheersend of branderig te wees nie. As jy dit met oorleg byvoeg, kan dit delikaat en betowerend wees.
Ken jy jou speserye? Ons wys jou wat is wat:
- Vars kerrieblare
- Gemaalde komyn
- Swart mosterdsaad
- Steranys
- Brandrissies
- Gemaalde kaneel
- Komyn
- Kaneelstokke
- Vinkelsaad
- Kardemompeule
- Borrie
- Kassia
- Koljander
- Masala
- Naeltjies
Lees ook:
Resep: Krakerige aartappels met speserye