'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die algemeenste tekstiel is katoen. Dit kan in verskeie mengsels voorkom. Egiptiese katoen is die kroonprins van die reeks met 100% katoen tweede in die ry. Egiptiese katoen het die langste vesel en word in die Nyl-rivier vallei gekweek. Hierdie katoen skep ’n besondere sagte weefsel maar is nie goedkoop nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Perkal is ’n eenvoudig geweefde tekstiel. Die drade word styf geweef wat ’n fyn tekstuur skep. Dit is ietwat duurder as gewone katoen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hierdie tekstiel is geïnspireer deur die chambray-werkshemp. Dit word gekenmerk aan gekamde lang vesel katoen-beddegoed. Dit val in die luukse kategorie.
Hierdie is die luuksste keuse as dit by beddegoed kom. Dit is heelwat duurder as ander opsies en benodig spesiale behandeling as dit by skoonmaak kom. Dit is ’n uitstekende belegging en sal vir jare hou. Omdat dit koeler is as ander tekstiele, is dit baie gewild in warm klimate.
#rooirosewenk: Lees die etiket en maak seker jy kry waarvoor jy betaal.
Empty gallery item. Please make sure you have upload image to it or check the short code.@Home: 0860 576 576
Woolworths: 0860 022 002
Mono Online Shop www.monoshop.co.za
Mungo www.mungo.co.za
Weylandts: 021 914 1433
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.