– Erdinger Weissbräu Dunkel is ’n donker koringbier wat met fyn hop en donker mout in Beiere gebrou word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }– Grolsch Premium Lager is ’n Hollandse bier wat sedert 1615 vervaardig word en in ’n unieke bottel versprei word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }– Duvel Belgium is ’n goue ale wat in België gebrou en twee maande verouder word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }– Corona Extra is wêreldwyd een van die topverkopers en word in Mexiko gebrou. Dit word tradisioneel met ’n lemmetjieskyfie in die bottelnek gedrink.
– Boddingtons Pub Ale is oorspronklik van Manchester, Engeland, en het ’n romerige tekstuur en goue kleur. Dié blikkies het ’n unieke affêrinkie binne-in wat die bier skommel en meebring dat elke glas met ’n lekker lagie skuim geskink word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }– Abbaye de Leffe Brune is ’n donker Belgiese ale wat oorspronklik in ’n klooster deur monnike gebrou is.
– De Verboden Vrucht is ’n sterk vrugtebier met ’n donkerrooi kleur.
– Peroni Nastro Azzurro is nie net ’n gunstelingbier onder vroue nie, maar die gunsteling in Italië, waar dit gebrou word. Dit het ’n verfrissende, helder smaak.
– Guinness Draught is ’n Ierse bier in ’n spesiaal ontwerpte botteltjie wat die bier laat skuim wanneer jy daaruit drink. Die bier het ’n karamel-en-mout-smaak met ’n bitter nasmaak.
Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.