As dit by weelderige kos kom, is kaviaar sekerlik boaan die lys. Hierdie luukse lekkerny is die eiers van ’n steurvis (sturgeon).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Connoisseurs beskou slegs die eiers van ’n steurvis as die ware Jakob. Die viseiers word “gesif” om van die vetterige
weefsel ontslae te raak en liggies gesout. Deesdae is tuna- en salmeiers ook beskikbaar.
Kaviaar is hoogs bederfbaar en moet koud gehou word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sit voor in hout-, plastiek- of glashouers. Metaal soos silwer en goedkoper vlekvrye staal sal met die kaviaar reageer en ’n metaalsmaak daaraan gee.
Tradisioneel word dit in perlemoen- of goudbakkies opgedien. Kospuriste glo dat kaviaar slegs met roosterbrood of ongesoute beskuitjies voorgesit moet word. Skink ’n skeutjie vodka daarby.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Suurlemoenskywe, suurroom, crème fraîche, hard gekookte eier en gekapte ui word dikwels saam met hierdie delikatesse voorgesit.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.