GHOEMA 2014
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Ghoema Musiektoekennings het Sondag 13 April plaasgevind by Carnival City in Johannesburg en Karlien van Jaarsveld het drie toekennings gewen. Die toekennings is ’n verteenwoordiging van die sukses van haar jongste album, “Uitklophou” wat die groot treffer “Hande” opgelewer het (geskryf deur Christoph Kotze en Johan Vorster).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Karlien het ’n Ghoema in die volgende kategorieë gewen:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Beste Pop Album deur ’n Vroulike Kunstenaar
• Vroulike Kunstenaar van die Jaar
• Beste Verkoper van die Jaar
Robin Kelly, vervaardiger van die album, is ook bekroon as Beste Vervaardiger.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.