Die gewilde Afrikaanse sangeres, Karlien van Jaarsveld, het vanoggend (9 Mei 2017) die nuus met haar Instagram-volgelinge gedeel dat ’n baba vir haar en Joe op pad is. Hulle hou tans vakansie in Italië.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sy het gesê die swangerskap is nog “early days” maar dat sy baie opgewonde is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
Karlien en Joe is in Maart vanjaar stil-stil getroud. Lees meer hier en kyk ook na haar pragtige trourok
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Karlien en haar eks-man, Derick Hougaard, het ook saam tweelingseuntjies. Lees meer hier
Op nog ’n Instagram-inskrywing wat Karlien vroeër die week vanuit Capri, Italië gedeel het, haal sy ’n liedjie van Koos Kombuis aan wat haar liefde vir Joe bevestig:
Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…
Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…
Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…
Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty …
Die meeste van ons het twee niere. Elke nier het meer as vyf keer die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.