Karlien van Jaarsveld se seuntjie is gebore! deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Baie geluk Karlien van Jaarsveld en Joe Breytenbach met die geboorte van Johannes Samuel!
“Dankie Here, hierdie is regtig ’n voorreg vir my.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Só het die gewilde sangeres Karlien van Jaarsveld vanoggend op Instagram geskryf oor die geboorte van haar seuntjie, Johannes Samuel, op 1 April 2020.
“En dis nie ’n April Fool’s nie,” het sy geskerts.
Karlien het ook geskryf hoe opgewonde sy is dat die kleinding saam met haar huis toe kan gaan.
“Ek dink net mammas wat al prem babas in hospitale moes agterlaat, en leë arms huis toe gaan, sal kan verstaan watse joy en massiewe voorreg hierdie is (sic).”
Karlien het die nuus oor haar vyfde swangerskap – sy het ’n miskraam op 19 weke gehad met ’n dogtertjie, Evah – heel eerste met rooi rose gedeel in ’n podsending-gesprek met Ilse Salzwedel waarin sy ook haar hart oopgemaak het oor moederskap.
Luister gerus hier – dis gratis.
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.