Karl Lagerfeld is verseker een van die mees bekende en ikoniese ontwerpers wêreldwyd! Hy is bekend vir sy sterk ontwerpers styl en voortdurende herskepping van idees in die mode wêreld. Hy is deur Vogue bestempel as ’n persoon wat mode weergaloos interpreteer. Hy ontwerp onder sy eie naam en is ook die groot dryfveer agter welbekende handelsmerke soos Chanel en Fendi.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Karl Lagerfeld horlosie versameling is vanaf November maand in Suid-Afrika beskikbaar! Die Perspektive Platform horlosie is van vlekvrye staal en het ’n intense blink afwerking wat dit ’n opvallende prag bykomstigheid maak. Vir verskaffers inligting skakel 021 418 0045.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.