KANSA-tee 2018: Stellenbosch. Foto’s: Verskaf
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kom kuier vanjaar weer lekker saam met vriende, familie en kollegas by die jaarlikse KANSA-tee, help terselfdertyd om geld vir ’n goeie doel in te samel. Danksy talentvolle gasvroue wat nooit teleurstel nie, uitstekende vermaak en staatmaker-borge, gaan hierdie glansryke geleentheid elke jaar van krag tot krag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die besonderse projek, wat rooi rose meer as dertig jaar gelede in Pretoria begin het, lê ons na aan die hart, want saam met ons lesers en borge samel ons geld in vir noodsaaklike kankernavorsing en bevorder ook bewusmaking oor kanker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die sjarmante Pieter Koen is ons seremoniemeester vir die oggend. Martelize Brink van RSG is die gasspreker en Brendan Peyper gaan ons met sy musiek vermaak. Dit kan mos nou net lekker wees!
Jy kan wen! Hou kontant byderhand vir die lootjies wat jy op die dag kan koop. Ons het wonderlike pryse om weg te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Datum: 20 Oktober 2018
Tyd: 09h00 vir 09h30
Plek: Stellenbosch-stadsaal
Koste: R220 per persoon wat deur ’n gasvrou uitgenooi word, of ’n tafel vir ander gaste dek.
Tema: Rooi InSPARasie
Vir besprekings en inligting oor die verantwoordelikhede van ’n gasvrou, kontak Henley Botha by hbotha@cansa.org.za of bel 082 573 6941
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.