KANSA-tee 2018: Pretoria. Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons vier vanjaar die 37ste jaar van lekker saamkuier om KANSA te ondersteun. Danksy talentvolle gasvroue wat nooit teleurstel nie, uitstekende vermaak en borge, gaan hierdie glansryke geleentheid jaar na jaar van krag tot krag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hierdie besonderse projek, wat rooi rose na aan die hart lê, samel geld in vir kankernavorsing en bevorder sodoende die bewusmaking van kanker. Moenie die inspirerende oggend misloop nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die sprankelende Daniëlla van Heerden is ons gasvrou vir die oggend. Simoné Nortmann en Marnus Broodryk is ons gassprekers, en die sjarmante Jay en Franja du Plessis gaan vir ons hul jongste treffers sing.
Hou kontant byderhand vir die lootjies wat jy op die dag kan koop. Ons het wonderlike pryse om weg te gee!
Datum: 31 Oktober 2018
Tyd: 09:00 vir 09:30
Plek: Saint George Hotel, Pretoria
Koste: R220 per persoon wat deur ’n gasvrou uitgenooi word, of ’n tafel vir ander gaste dek
Tema: Rooi InSPARasie
Vir besprekings en inligting oor die verantwoordelikhede van ’n gasvrou, kontak Anita Snyders by asnyders@cansa.org.za of bel 083 633 5798
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.