Kan jy siek word as jou kat jou krap? deur Salomé Delport
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Katte kan té woes speel. Hul vlymskerp naels en tande is oortrek met organismes, waarvan sommige werklik gevaarlik is, soos die Bartonella-spesie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Gevallestudie in ’n 2018-uitgawe van die SA Medical Journal vertel die geskiedenis van ’n gesonde, dertigjarige man wat hartpyn en koors ontwikkel het. Ná vele ondersoeke is hartklepinfeksie by hom gediagnoseer, met soveel skade dat sy een hartklep uiteindelik vervang is – ’n duur operasie wat jou vier tot ses weke kan neem om behoorlik te herstel.
Die oorsaak? Bartonella – ’n organisme moontlik afkomstig van ’n kat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Hoekom spin katte?
iStock/sandergroffen
Volgens die NIH dra sowat die helfte van katte die organisme in hul bekke en onder hul naels. Aangesien katte ’n mens meestal aan die hande, arms of gesig krap of byt, kan hul lang, smal naels en tande hierdie en/of ander organismes tot naby die been en gewrigte dra.
Hierdie klein, diep wondjies seël baie gou sodat die oorgedraagde kieme diep binne die weefsel begin vermeerder. Dit kan selfs ontsteking van die naaste been of gewrig veroorsaak, of verder deur die liggaam beweeg.
Lees ook: Wat jy moet weet oor hondsdolheid
iStock/PeopleImages
Al genees die meeste katskraapmerke oornag, moet jy liewer skraapmerke dophou as jou kat se aggressiewe speletjies jou laat bloei het. Maak so:
iStock/kimeveruss
Lees ook: Almal is steeds hartseer oor Grumpy Cat
Feit of fiksie? Die waarheid oor ons troeteldiere
Kry katte en honde ook Alzheimersiekte
Mense met troeteldiere is gesonder!
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.