Kan die Coronavirus-pandemie ons traumatiseer? En wenke oor wat jy kan doen deur Mariette Snyman
Met Covid-19 en inperking voel dit of ons beheer oor ons lewe verloor het. Ons omstandighede wek ook diep vrese – vir alleenwees, die verlies van vryheid, en vir die dood. Dié gesprek help ons sin maak hiervan.
Mariette Snyman gesels met sielkundige Marise Swart. Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis!