KAMERS/Makers Stellenbosch 2018. Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }KAMERS/Makers se tweede laaste skou van die jaar is hier! Dié somerskou vind plaas in die wynlande, vanjaar by die wonderlike Blaauwklippen-wynlandgoed tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Hulle verwag om rekords te breek met bykans 180 uitstallers, wat beteken dat dit die grootste KAMERS/Makers nog sal wees!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }KAMERS / Makers bly ’n kontantlose omgewing, te danke aan hul goeie vennote, ABSA.
Die nuwe en verbeterde KAMERS-aanlynverkope maak dit nou makliker om jou gunstelingprodukte regdeur die jaar by shop.kamersvol.com te koop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }KAMERS/Makers 2018 Stellenbosch
Blaauwklippen-landgoed
30 Oktober – 4 November 2018, 09:00 – 17:00 daagliks
Kaartjies:
R60 by www.plankton.mobi en R90 by die hek. Hierdie kaartjies sluit in ’n beperkte voorraad KAMERS/Makers-inkopiesak en ’n tydskrif.
Multidag-toegang: R120
Groep- afslag: Koop drie, kry een gratis.
Studente en pensionarisse: R60.
Onder 18 kry gratis toegang.
Vir meer inligting, besoek hulle webwerf. Besoek hul aanlynwinkel om inkopies aanlyn te doen. Volg hulle op sosiale media: Facebook| Instagram | Twitter
#KAMERS2018.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.