KAMERS/Makers herfsmarkte in Kaapstad en Johannesburg foto’s en inligting verskaf
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
KAMERS/Makers het laasjaar ’n rekord jaar beleef. Daar was nuwe skeppers, nuwe lokale en stede … en die grootste kopersgetalle tot nog toe!
Meer as 30% van die skeppers wat laasjaar deelgeneem het, was nuut in die handwerkmark en daar is nog nuwes wat vanjaar gaan deelneem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die skoue vier die trotse, innoverende entrepreneurskap wat in die land blom. Dis ook verblydend dat soveel verbruikers unieke handgemaakte items waardeer. Sowat 50 000 ondersteuners het die skoue laasjaar besoek.
WEN kaartjies na KAMERS/Makers Kaapstad! Klik hier
Vanjaar is die tema ’n viering van handgemaakte items.
Baie politici het reeds gesê die toekoms van ons land lê in die groei van klein sakeondernemings en die kultuur van entrepreneurskap.
As Suid-Afrika se gunsteling handwerk-platform sal KAMERS/Makers vanjaar hul grootste getal entrepreneurs bekend stel. Op versoek sal daar ’n tweede Johannesburgse skou wees in die lente.
KAMERS/Makers skop af met ’n skou in Kaapstad se modieuse Kloofstraat by Jan Van Riebeeck hoërskool. Dan keer hulle terug na Johanesburg na St David’s Marist Inanda in Sandton, waar hulle laasjaar ’n suksesvolle skou gehad het.
Vanjaar sal kopers weer innoverende huisware, mode, dekor, juwele, skoonheidsprodukte, kos en wyn kan koop.
KAMERS Online Marketplace, het onlangs ’n toekenning gekry as opkomende afslagwinkel van die jaar. Dit maak dit vir kopers makliker om hul gunsteling handwerk-produkte te koop.
Kamers beloof ook om ’n unieke gemeenskapsinisiatief vanjaar bekend te stel.
16 – 19 Maart 2019
Hoërskool Jan van Riebeeck, Kloofstraat
26 April – 1 Mei 2019
St David’s Marist, Inanda, Sandton
R60 by www.plankton.mobi & R90 en by die ingang. Dit sluit ’n unieke KAMERS/Makers-inkopiesak en tydskrif in.
Kaartjies vir multi-dag-toegang: R120
Groep-afslag: koop drie en kry een gratis.
Studente en pensioentrekkers R60.
Onder 18 gratis.
09h00 tot 17h00, daagliks
kamers.co.za | shop.kamersvol.com | facebook.com/kamersvol | Twitter & Instagram: @kamersvol | #KAMERS2019
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.