Kaasfrikkadelle

Kaasfrikkadelle deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 12 frikkadelle

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 500 g beesmaalvleis
  • 1 ui, gekap
  • 1 medium wortel, geskil en grof gerasper
  • 1 klein murgpampoentjie, grof gerasper
  • 60 g (60 ml) tuisgemaakte tamatiesous of passata (Italiaanse tamatiepuree, beskikbaar by supermarkte)
  • 80 g (160 ml) gerasperde cheddarkaas
  • 1,5 g (5 ml) psylliumvesel
  • 5 g (5 ml) sout
  • 45 ml (3 e) olyfolie

Metode

  1. Meng die maalvleis, ui, wortel, murgpampoentjie, tamatiesous, kaas, psylliumvesel en sout in ’n groot mengbak. Meng goed deur.
  2. Rol die mengsel in klein happiegrootte frikkadelle.
  3. Verhit die olyfolie in ’n braaipan oor matige hitte en braai die frikkadelle in sarsies tot gaar en goudbruin, sowat 10 min.

per 100 g

  • energie 365 kkal.
  • proteïen 14 g
  • vet 33 g
  • koolhidrate 4 g
  • allergene suiwel

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

22 hours Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

23 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

1 day Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

1 day Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

1 day Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.