1 Vryf ’n klein kastrol met die knoffel en gooi die wyn by. Bring oor matige hitte tot kookpunt. Haal die knoffel uit.Kaasfondue
Ingredients
Instructions
2 Meng die kaas by en roer heeltyd tot die kaas gesmelt is.
3 Meng die Maizena en muskadel tot ’n gladde pasta en meng deur die kaas. Prut vir 3 min.
4 Roer kort-kort terwyl die kaas warm gehou word (moenie laat kook nie).
5 Sit met stukkies krakerige brood voor.