Ka-Tjieng! Seisoen 1 Episode 8: Wie kyk na jou kinders se geld as jy afsterwe? met Lesley Coetzee aangebied deur Anet Schoeman
Ka-Tjieng! Seisoen 1 Episode 8: Wie kyk na jou kinders se geld as jy afsterwe? met Lesley Coetzee
Hoe maak jy seker dat jou kinders finansieel versorg is en dat die beskikbare fondse korrek bestuur word? Kinders onder 18 kan nie erf nie en daarom is dit belangrik om voorsiening vir ‘n testamentêre trust te maak indien jy sterf terwyl jou kinders minderjarig is.
Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za
As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.