Ka-Tjieng! Seisoen 1 Episode 3: My geld, jou geld, ons geld met Ronel Ferreira aangebied deur Anet Schoeman
Ka-Tjieng! Seisoen 1 Episode 3: My geld, jou geld, ons geld met Ronel Ferreira
Daar is groot belastingsvoordele as jy en jou lewensmaat elkeen beleggings het. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, verduidelik hoekom elkeen sy eie bankrekening in ‘n huwelik moet hê.
Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.
As jy Ka-Tjieng! Seisoen 1 Episode 3: My geld, jou geld, ons geld met Ronel Ferreira geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.