Ka-Tjieng! S1 E2: Hoe om te spaar in moeilike tye met Ronel Ferreira, aangebied deur Anet Schoeman
Ka-Tjieng! S1 E2: Hoe om te spaar in moeilike tye met Ronel Ferreira
Spaar is bitter belangrik maar ook bitter moeilik. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg het verskeie blink planne.
Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.
As jy Ka-Tjieng! S1 E2: Hoe om te spaar in moeilike tye met Ronel Ferreira geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.