Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira
Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira deur Anet Schoeman.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Het jy geweet dat verskille oor geld een van die grootste redes vir egskeidings is? Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, gee raad om te verseker dat geskille oor geld nie jou verhouding knou nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.
As jy Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.