Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira deur Anet Schoeman.
- Anet Schoeman is ’n bekroonde joernalis
- Ronel Ferreira is ’n finansiële beplanner
Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira
Het jy geweet dat verskille oor geld een van die grootste redes vir egskeidings is? Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, gee raad om te verseker dat geskille oor geld nie jou verhouding knou nie.
Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.
As jy Ka-Tjieng! S1 E1: Jou verhouding en geld met Ronel Ferreira geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.