Ka-Tjieng! Episode 9: Alles wat jy moet weet oor nadoodse trusts met Lesley Coetzee. Aangebied deur Anet Schoeman.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons gesels oor testamentêre of nadoodse trusts. Dis ‘n klousule wat jy in jou testament sit met instruksies om ‘n trust na jou dood te registreer sodat jou bates na jou afterwe bestuur kan word. Dit kan wees om te voorsien vir ‘n weduwee , minderjarige kinders of familielede wat liggaamlike of geestelike beperkinge het.
Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.