Ka-Tjieng! Episode 9: Alles wat jy moet weet oor nadoodse trusts met Lesley Coetzee. Aangebied deur Anet Schoeman.
Ka-Tjieng! Episode 9: Alles wat jy moet weet oor nadoodse trusts met Lesley Coetzee
Ons gesels oor testamentêre of nadoodse trusts. Dis ‘n klousule wat jy in jou testament sit met instruksies om ‘n trust na jou dood te registreer sodat jou bates na jou afterwe bestuur kan word. Dit kan wees om te voorsien vir ‘n weduwee , minderjarige kinders of familielede wat liggaamlike of geestelike beperkinge het.
Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za
As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.