Ka-Tjieng! Episode 5: Hoe om onnodige skuld te vermy met Ronel Ferreira aangebied deur Anet Schoeman
Ka-Tjieng! Episode 5: Hoe om onnodige skuld te vermy met Ronel Ferreira
’n Groot oorsaak vir skuld is dat ons onoordeelkundig spandeer op onnodige dinge wat geen blywende vreugde bring nie.
Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede, of skakel 011 465 5956
As jy Ka-Tjieng! Episode 5: Hoe om onnodige skuld te vermy met Ronel Ferreira geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.