Ka-Tjieng! Episode 14: Skuld en die finansiële probleme wat COVID-19 bring met Jeanette Marais deur Anet Schoeman
Onthou, skuld straf jou twee keer, eerstens dat jy dit moet afbetaal en dan omdat jy ook rente op skuld betaal. Jy betaal dalk vandag nog af aan twee jaar gelede se Kersgeskenke!
Jeanette Marais, adjunk uitvoerende bestuurder by die Momentum Metropolitan Groep: www.momentum.co.za
As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.
Ontspanningentertainmentjou lewepersonal financepodsendingsrrradiopodcastsgeld en suksesVermaakfinansieskatjieng