Ka-Tjieng! Episode 12: Baklei jy en jou tiener gereeld oor geld? Ons gee raad met Lizl Budhram. Aangebied deur Anet Schoeman.
Ka-Tjieng! Episode 12: Baklei jy en jou tiener gereeld oor geld? Ons gee raad met Lizl Budhram
Sit jy en jou tiener vas oor hoeveel geld op duur klere met handelsmerke spandeer kan word? Lizl Budhram, Hoof van Advies by Old Mutual sê jy kan baie onmin verhoed as jy vir jou tiener ‘n kleretoelaag vir die jaar gee. So leer hul om te begroot.
Kontakdetails:
Lizl Budhram Hoof van Advies Old Mutual
www.oldmutual.co.za
As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.