Jy’s nooit te oud vir fietsry nie deur Anet Schoeman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ek is altyd verstom oor die hoeveelheid ouer mense wat fietsry in Europa. Dis glad nie ongewoon om elegante tagtigjariges op fietse te sien inkopies doen en vriende besoek nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Fiksheidkenners is glad nie verras nie, want fietsry is een van die beste sportsoorte vir ouer mense.
Die groot voordeel is dat fietsry aansienlik vriendeliker met ouer knieë, heupe en enkels is, want daar is nie impak op jou gewrigte soos met hardloop nie. Die beweging is ook liniêr en nie heen en weer soos in die geval van tennis nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Nie alleen verbeter dit jou fiksheid nie, fietsry doen ok wondere vir jou balans en kernspiere wat uiters belangrik is as jy ouer word!
Lees ook: Te oud om te begin oefen? Dink weer!
Lees ook: Verseker jou fiets: 9 belangrike dinge wat jy moet weet
Lees ook: Sjoe! Oefen só as dit warm is
’n Maklike 28-dag-plan vir beginner fietsryers
Toets jouself voor jy begin ry: Hoe fietsfiks is jy?
Fietsry vir beginners: Die maklikste roetes om weer aan die gang te kom
Aërobiese fiksheid, kragbou en uithouvermoë vir fietsryers
15 dinge waarna jy moet kyk in die 30 sekondes voordat jy op jou fiets klim
Bergfietsry: Oorwin sagte sand
Wat pak jy vir ’n multi-dag fietsmaraton?
Die geheim agter bergfietssukses
“Switchbacks”: Van bewerasies tot Wonder Woman!
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.