Volgens die Suid-Afrikaanse Toerismeraad het binnelandse toerisme die afgelope jaar met 17% toegeneem. Is jy deel daarvan?
Vir baie van ons is die groot vraag deesdae of ons waarde vir ons swaarverdiende geld kry.
Dit is waar hippo.co.za jou kan help. Jy kan op die webtuiste mededingende pryse vir vliegtuigkaartjies, motorhuur en verblyf vergelyk.
Terwyl jy aanlyn is, kan jy ook jou motorversekering en huishoudelike versekering nagaan of aanpas.
Hippo.co.za is bied ’n gratis diens wat kan verseker jou volgende vakansie pas jou begroting en dat al jou sake in orde is.
Meer as 90 000 mense maak maandeliks daarvan gebruik.
Die vergelykende webtuiste is gestig om verbruikers te help om geld te spaar.
Vir meer inligting , besoek www.hippo.co.za , maak kontak met ons op LinkedIn, hippo, volg ons op Twitter @Hippo_co_za, of volgons op Facebook.