– Deur Vickie de Beer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gebruik versiersuiker of kakao om jou eetgoed met pragtige patrone te versier. Ons het Tord Boontje se kunswerke as ons stensil gebruik om ’n panettone te versier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }1 Knip die vorm wat jy wil gebruik uit transparantvelle.
2 ’n Koekiedrukker wat met kleefplastiek bedek is, werk baie goed.
3 Jy kan ook sommer ’n mooi doilie gebruik.
4 Gebruik ’n klein siffie en sif bietjies op ’n slag oor die nagereg of koek. Dit help as iemand die stensil vashou terwyl jy sif.
5 Versier eers die koek en nagereg op ’n werkvlak voor jy dit op die dienbord sit. Andersins kan dit baie mors.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.